National
Department
of Basic
Education
What is the DBE?
The Department of Basic Education was formed when the former National Department of Education was split into two: Department of Basic Education and the Department of Higher Education and Training. The DBE deals with all schools from Grade R to Grade 12, including adult literacy programmes. The aim of the DBE is to develop, maintain and support a South African school education system for the 21st century.
Though the DBE deals primarily with the public school system, you can register with the department to home educate your children as an alternative to sending your children to public school.
Registering for Home Education with the DBE
The registration process is reasonably straightforward, and ensures that you are completely aligned with government curriculum requirements for your children's education. You will also be expected to keep records of various aspects of your home education, such as a portfolio of each learner's work, attendance records and more to prove that you are complying with government minimum standards of basic education.
To apply, you will first need to download the application form for your province, supply the required documents (these will be listed usually on the first page of the application form, as seen in the sample above). These can be downloaded for your province from the DBE Home Education page, which we have linked below.
visit DBE home education pageTaking the next step with the Department of Basic Education
To learn more about the Department you can visit their website using the button below. We have included contact details or each region in the next section of the page.
DBE contact details by region
Eastern Cape
Free State
-
+27 51 404 8000
-
+27 51 404 8411(office of the MEC)
-
+27 51 404 8430/32(office of the HOD)
-
www.education.fs.gov.za
Gauteng
-
+27 11 355 0000
-
+27 11 355 0669(office of the MEC)
-
asanda.madikida@gauteng.gov.za(office of the MEC)
-
+27 51 404 8430/32(office of the HOD)
-
www.gauteng.gov.za/Departments/CPM-001004
KwaZulu-Natal
-
+27 33 846 5475(Head Office)
-
headoffice@kzndoe.gov.za
-
+27 33 392 1028/9(Communications Office)
-
www.kzneducation.gov.za
Limpopo
Mpumalanga
-
+27 13 766 5000
-
+27 800 203 116(Head Office, Toll-free)
-
www.mpumalanga.gov.za/education
North West
-
+27 18 388 2562/64
-
+27 18 388 2970(office of the MEC)
-
desd.nwpg.gov.za
Northern Cape
-
+27 53 839 6500
-
+27 53 830 7162(PA to the MEC)
-
+27 72 068 8410(PA to the MEC)
-
sharonplaatjies@ncdoe.gov.za(PA to the MEC)
-
ncdoe.ncpg.gov.za
Have a question that we didn't address on this page?
Wie en wat is die Pestalozzi Trust?chevron-circle-down
Die Trust is ’n geregistreerde openbare weldaads organisasie, wat sy lede ondersteun wanneer hulle in verband met hulle tuisonderwys met die owerheid in konflik kom. Die Trust beskerm die regte van sy lede om die tipe onderwys te kies wat in hul kinders se beste belang sal wees.
Wat gebeur as ‘n lid in die moeilikheid kom? chevron-circle-down
As ’n lid oor sy tuisonderwys in botsing kom met die onderwysdepartement, welsyn of polisie, skakel die lid dadelik die noodnommer van die Trust. Lede ontvang die noodnommer saam met hulle ledepakket wanneer hulle lidmaatskap geaktiveer word. Die Trust verskaf dan individuele ondersteuning aan die gesin.
Is lidmaatskap van die Trust ‘n alternatief tot registrasie by die Departement?chevron-circle-down
Nee. Sommige van ons lede is geregistreer, maar die meerderheid is nie geregistreer nie. Volgens die wet (SA Skolewet 84 van 1996, art 51) is jy verplig om te registreer. Bestudeer die registrasievereistes en die Beleid op Tuisonderwys sorgvuldig om te verseker dat jy jou kind se reg op onderwys beskerm en in jou kind se beste belange optree, sodat jy nie in konflik kom met die vereistes van die Kinderwetas jy sou registreer nie. Kontak ons vir verdere inligting.
Hoe sluit ek aan by die Trust? chevron-circle-down
Jy sluit aanlyn op ons webblad aan. Die ledefooi is R1,200 per gesin per jaar. As jy aansluit voor jy jou kinders uit die skool haal, of binne 3 maande nadat jy hulle uit die skool gehaal het, betaal jy die afslagfooi van R1,080 per gesin per jaar.
LET WEL: Bestaande lede, wat betyds hernu (voor hulle lidmaatskap verval), bly op die ledefooi waarop hulle aangesluit het. Hulle betaal dus niedie verhoogde ledefooi in die toekoms nie. Die ledetydperk strek oor 12 maande, vanaf die aansluitingsdatum (byvoorbeeld van 1 Desember 2020) tot 12 maande daarna (byvoorbeeld tot 1 Desember 2021). Jy mag eenmalig,of per maandelikse aftrekorder betaal.
Hoe weet ek of my aansoek goedgekeur sal word? chevron-circle-down
Die Trustees kan ’n aansoek afkeur sonder om hul redes daarvoor te verduidelik. ’n Aansoek word egter selde onder die volgende omstandighede afgekeur:
- indien die leerders in hul eie huise onderwys ontvang;
- indien die vorm volledig voltooi en onderteken is, en ons die korrekte betaling vir ledefooi ontvang het;
- indien die leerders onder die ouers se toesig is wanneer nodig, en nie sonder volwasse toesig alleen tuis gelaat word nie;
- indien dit duidelik is dat die ouers sorg dra dat die kinders ‘n opvoeding ontvang en indien die ouers self aktief betrokke is daarby;
- indien daar nog geen regsgeding teen die ouers se tuisonderwys of teen enigeen wat daarmee gemoeid is, ingebring is nie, of as die gesin nog nie met so ‘n regsgeding gedreig is, of deur enige skool- of onderwysamptenaar, maatskaplike werker of enige ander regeringsamptenaar gekontak is aangaande die kinders, die gesin se tuisonderwys of die kinders se afwesigheid van ‘n skool nie; en
- indiendie gesin nog nie in verband met kindermishandeling of -verwaarlosing of verwante aanklagte ondersoek of aangekla is nie.
Moet ek ‘n spesifieke kurrikulum gebruik as ek aansluit by die Trust? chevron-circle-down
Nee, die Trust skryf nie aan sy lede voor watter kurrikulum of benadering om te volg nie. Lede van die Trust gebruik ‘n wye verskeidenheid kurrikulums en onderwysbenaderings. Dit is ouers se verantwoordelikheid om te besluit wat die beste kurrikulum of benadering vir hul kinders sal wees.
Mag ek my bure se kinders (of enige ander kinders) by my aan huis leer? chevron-circle-down
Jy kan dit doen, maar die kinders sal NIE tuisonderwys ontvang nie. Tuisonderwys word in die wet omskryf as onderwys by die kind se eie huis. As ’n kind dus buite sy huisonderwys ontvang, is hy nie in tuisonderwys nie. Jy sal dan ‘n klein onafhanklike skool bedryf, wat volgens die wet as onafhanklike skool geregistreer moet wees om wettig bedryf te kan word.